Monday 28 November 2011

Antigua to Mataquescuintla...still in Gautamala

We started of out of Antigua and on the way to the Honduras border, but first the road and hotel to Mataquescuintla....


Ons eerste ware grondpad....en was dit nie 'n grondpad! Duisende draaie met honderde berge op en af. Daar is nie woorde om die pragtige uitsigte maar ook die aankomende busse en trokke te beskryf nie....


En toe het ons die blikkie Doom nodig...daai hotel na Antigua....

No comments: