Putting raincoats on....
Vroeg oggend reeds tref ons 'n lekker paadjie van so 50km+...dit neem ons 'n vinnige 1,5uur....lekke. Later besluit ons om 'kortpad' teen die El Salvador, Honduras grens te neem...eish. Nie gevaarlik soos aankomende verkeer ens nie, maar die klein klippies, hy is! Ongelooflik om deur die klein 'villages' te gaan aangesien ons doodseker is daar was of geen of baie min westerse mense al daar deur. Almal hardloop uit die huise en groet, skree iets! Absoluut afgesonder....
No comments:
Post a Comment