Friday 13 January 2012

From the small town of Tarata (Peru) all the way to Chile - Cuya







Pics of the road from the small town of Tarata.......


We fixed everything that needed to be fixed the next morning in Tarata and off we went, getting the Dakar feeling.... As usual we didn't hold back and hammered through the now, desert again. Nearly running out of petrol, we got to the huge town of Tacna. Had a bite to eat and of to the Chilian border. We were surprised at the manner which the Chilian border control handled their customs etc. Organised and fully in control.

Foto's van die laaste Peruan dorp/stad voor Chile....





Soos reeds die afgelope paar weke met ons gebeur het, ontmoet ons die vriendelikse en hulpvaardigse mede reisigers en dit was geensins anders nie toe ons die Italianer, Richardo ontmoet nie. Hy het vooraf vir Spaanse lesse gegaan ('n helse plus punt indien jy Sentraal en Suid Amerika wil toer) Hy het ons vinnig gehelp met al die papierwerk en sodoende het ons sommer vriende geraak en Richardo is saamgesleep Dakar toe. Ons besluit egter om Arica (waar die 11de skof plaasgevind het) verby te ry na 'n 'dorpie' net voor Iquiqe (10de skof) Min het ons geweet daar is niks meer as net vyf winkels nie...en 'n baie vriendelike ou Chiliaan wat ons verblyf aangebied het. Dit is juis een van my bevindinge, maak nie saak waar jy jou bevind nie, daar is altyd 'n slaapplek!!

No comments: