Check out our filling station....
En daar begin ons eie 'Dakar Rally' Alhoewel bietjie nat en reenerig, besluit ons egter om deur te druk en ons het 'n eenerse gevoel, dit is mos waarvoor ons gekom het. Enige grondpad het sy eie bekoring en DIE 160km het nie teleurgestel nie en ook dit nie maklik gemaak nie. Ons ry deur die mees afgelee gehuggies, plase denkbaar en ervaar Peru op 'n heeltemal ander manier.
My vriend Byron wys hier 'n KTM verdrink nie so maklik nie...die hele fiets onder water, maar mater Byron hou die keelgate oop en sy engeltjie help hom weereens iets doen wat andersins onmoontlik behoort te wees.....
We started climbing the Andes once again, this time we planned to cheat a little bit and used the popular Inca medicine....some Coco leaves. Apparently this is how they survive the hectic altitudes and this keep their heart rates in tact, also it gives you extra stamina and energy. Mirth or not, this surely helped us on the gruelling 160km dirt road we started on. We climbed to a height of 4870metres, temperatures of only 2 degrees....but it was fun....until a flat at 70km to go and our daylight running out.
Ons ry die kleine dorpie Tarata binne na 8ure in die saal, redelik uitgeput, nat en vol modder, maar dit is mos waarvoor ons op twee wiele is!
PHOTO'S BROUGHT TO YOU WITH BLOOD, SWEAT, A FEW WIPE OUTS AND A BIT OF TEARS!!
No comments:
Post a Comment